2f4c702d-49b7-4987-be83-658835d208dd.jpg

Annekie Pretorius

HOOF

BA Ed UJ | Nagraadse HOD Pre Primêr UNISA | BMus  UNISA | Gevorderde Sertifikaat: " 'n Lees- en Skryfprogram vir die Voorskoolse Fase." Dr. Elsie Calitz VVOS | Vlak 1 Brain Gym: South African Foundation of Educational Kinesiology.

Ek het Boempie in 1982 begin met die visie om vir ouers van klein kindertjies die rustigheid te gee dat hulle kinders veilig is terwyl hulle by die werk is. Hier by Boempie is ons hardwerkende en toegewyde span mal oor kinders. Ons wil hê dat elke kind veilig en gelukkig moet voel terwyl hulle van die huis af weg is.

 
 
 
4114f096-5132-4869-a1c1-912141c11d87.jpg

Anna-Marie Pienaar

ADJUNKHOOF

Driejarige Onderwysdiploma vir die Senior Primêre Skool , Bloemfonteinse Onderwyskollege  | Eenjarige Onderwysdiploma vir die  Pre-Primêre Skool , Bloemfonteinse Onderwyskollege  | Sertifikaat in Skoolgereedheids-Assessering. Dr. Melodie de Jager

 
 
 
 
f34539ff-5a16-4b5e-9a8e-4be9e12eb9f3%2B2.jpg

Elizabeth Khuzwayo

Praktisyn

Praktisyn Kurrikulum-Implementering vir die Baba- en kleuter-Groepe  VVOS 

Sertifikaat Fyn- en Grootmotoriese Ontwikkeling  0-2- jaargroep. Dr. Melodie de Jager VVOS 

Praktisyn Kurrikulum-Implementering vir die Graad R Groep VVOS

Sjef by  Boempie vanaf 1993

Skoonmaker

 
3434a9bf-09a2-4572-bf48-4e6a50e309b3.jpg

JOSEPHINE HOGO

Praktisyn

Praktisyn Kurrikulum-Implementering vir die Baba- en kleuter-Groepe  VVOS 

Sertifikaat Fyn- en Grootmotoriese Ontwikkeling  0-2- jaargroep. Dr. Melodie de Jager VVOS 

Praktisyn Kurrikulum-Implementering vir die Graad R Groep VVOS

Pitman Qualifications: Book-keeping and Accounts Level 1

General Certificate of Education in collaboration with University of Cambridge

Sekretariële Kursus

Skoonmaker